KLIËNTE

“You can have the best strategy and the best building in the world, but if you don’t have the hearts and minds of the people who work with you, none of it comes to life.”

Renee West, Luxor and Excalibur Hotel

“Financial resources may be the lifeblood of a company, but „Human Resources‟ are the brains.”

Rob Silzer & Ben Dowell

“The most important ingredient we put into any relationship is not what we say or what we do, but what we are.”

Rob Silzer & Ben Dowell

“15 Things Money Can’t Buy: Time, Happiness, Inner Peace, Integrity, Love, Character, Manners, Health, Respect, Morals, Trust, Patience, Class, Common sense, Dignity.”

Roy T. Bennett

“Most good relationships are built on mutual trust and respect.”

Mona Sutphen

“Trust is the lubrication that makes it possible for organisations to work.”

Warren Bennis

PROFIEL

Frikkie Joubert het ‘n B.Com (Personeelbestuur) aan die Universiteit van Pretoria, ‘n B.Com Hons. (Bedryfsielkunde) by Unisa asook ‘n MA (Industriële & Organisasie Sielkunde) aan die Universiteit van Kaapstad verwerf. Hy is ‘n geregistreerde Bedryfsielkundige by die HPCSA (Health Professions Council of SA) en het meer as 30 jaar ondervinding as Menslike Hulpbron- en Arbeidsverhoudinge praktisyn. Vir die laaste 17 jaar praktiseer hy as ‘n algemene Menslike Hulpbron en Arbeidsverhoudinge konsultant en lewer hy in hierdie hoedanigheid dienste aan klein, medium en korporatiewe organisasies by wyse van verskeie konsultasiedienste soos werwing en keuring, dienskontrakte, prestasiebestuur, personeelbeleid en -praktyke, organsisasieklimaatstudies, opleiding & ontwikkeling, konflikbeslegting asook arbeidverhoudinge advies. Hy was voorheen vir 11 jaar as Senior Arbeisdverhoudinge Konsultant en Menslike Hulpbronbestuurder in diens van Sanlam Hoofkantoor in Bellville. In sy vrye tyd geniet hy die natuur en in die besonder kampering en hy het veral ‘n passie om te reis; beide in Afrika asook in die buiteland. Hy speel ook sosiale tennis op ‘n gereelde basis.

DIENSTE

KONTAK

Jy kan nie sukses bereik sonder wedersydse vertroue nie. Die woord vertroue bevat byna alles waarna jy streef wat jou sal help om suksesvol te wees. Geen verhouding kan werk sonder vertroue nie of dit ‘n huwelik of ‘n vriendskap of sosiale interaksie is; in die langtermyn is dit dieselfde waaroor dit ook in besigheid gaan – veral die besighede wat met mense werk.

    Selfoon:

    082 449 8062

    LinkedIn: